Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< >> Die Woord vir Woensdag 8 Oktober 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Dit was vir my goed om soveel te ly; U het my lief, U het my uit die dood gered; U het al my sondes vergewe.

Jesaja 38:17

Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag.

Psalm 23:2-3

Jesaja 38 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

14 Ek het gekerm soos 'n voël wat kerm, ek het gekla soos 'n duif. My oë het moeg geword van opkyk na die hemel toe. Here, red my uit my ellende.
15 Wat kan ek sê? Die Here het met my gepraat, Hy het gedoen wat Hy gesê het. Ek sal my hele lewe lank swaar loop oor wat ek moes verduur.
16 Mense leef ten spyte hiervan, Here, en ek sal daarmee saam kan leef, maar maak my tog gesond, herstel my!
17 Dit was vir my goed om soveel te ly; U het my lief, U het my uit die dood gered; U het al my sondes vergewe.
18 In die doderyk kan niemand U loof nie, geeneen wat dood is, kan U prys nie; niemand in die graf dink aan u trou nie!
19 Net hulle wat nog lewe, kan U loof, so doen ek dit vandag. Vaders sal hulle kinders van u trou vertel.
20 Here, U het my gered. Ons sal op ons liere speel al die dae van ons lewe, in die huis van die Here.

Read more...(to top)

Psalm 23 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 'n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.
2 Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is.
3 Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam.
4 Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig.
5 U laat my by 'n feesmaal aansit, terwyl my teëstanders moet toekyk. U ontvang my soos 'n eregas, ek word oorlaai met hartlikheid.
6 U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Behold, it was for my welfare that I had great bitterness; but in love you have delivered my life from the pit of destruction, for you have cast all my sins behind your back.

Isaiah 38:17

He makes me lie down in green pastures. He leads me beside still waters. He restores my soul.

Psalm 23:2-3

Jesaja 38 (English Standard Version)

14 Like a swallow or a crane I chirp;
I moan like a dove.
My eyes are weary with looking upward.
O Lord, I am oppressed; be my pledge of safety!
15 What shall I say? For he has spoken to me,
and he himself has done it.
I walk slowly all my years
because of the bitterness of my soul.
16 O Lord, by these things men live,
and in all these is the life of my spirit.
Oh restore me to health and make me live!
17 Behold, it was for my welfare
that I had great bitterness;
but in love you have delivered my life
from the pit of destruction,
for you have cast all my sins
behind your back.
18 For Sheol does not thank you;
death does not praise you;
those who go down to the pit do not hope
for your faithfulness.
19 The living, the living, he thanks you,
as I do this day;
the father makes known to the children
your faithfulness.
20 The Lord will save me,
and we will play my music on stringed instruments
all the days of our lives,
at the house of the Lord.

Read more...(to top)

Psalm 23 (English Standard Version)

1 The Lord is my shepherd; I shall not want.
2 He makes me lie down in green pastures.
He leads me beside still waters.
3 He restores my soul.
He leads me in paths of righteousness
for his name's sake.
4 Even though I walk through the valley of the shadow of death,
I will fear no evil,
for you are with me;
your rod and your staff,
they comfort me.
5 You prepare a table before me
in the presence of my enemies;
you anoint my head with oil;
my cup overflows.
6 Surely goodness and mercy shall follow me
all the days of my life,
and I shall dwell in the house of the Lord
forever.

Read more...(to top)