Die Woord vir Donderdag 21 Augustus 2025

Ek woon in 'n hoƫ en heilige plek en Ek is by hom wat verdruk en nederig is. Ek gee nuwe krag aan die nederiges, Ek gee nuwe krag aan die verdruktes.

Jesaja 57:15

Here, leer ons bid.

Lukas 11:1