Die Woord vir Vrydag 6 Junie 2025

Waarlik, uitkoms is naby vir diƩ wat Hom dien: Hy sal sy reddende mag in ons land openbaar. Liefde en trou sal mekaar ontmoet, geregtigheid en vrede sal mekaar omhels.

Psalm 85:10-11

Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors.

Jesaja 9:5