Die Woord vir Woensdag 12 Maart 2025

Hulle sal nie honger of dors kry nie, die woestynhitte en die son sal hulle nie brand nie, want Hy wat Hom oor hulle ontferm het, sal hulle onder sy sorg neem. Hy sal hulle by fonteine langs lei.

Jesaja 49:10

Die Here sĂȘ oor die koning van Babel:

Ek sal julle genadig wees, en daarom sal hy julle genadig wees en julle na julle land toe laat teruggaan.

Jeremia 42:12