Die Woord vir Saterdag 10 Mei 2025

Jou eie oë sal 'n koning sien in al sy prag en 'n land wat wyd lê.

Jesaja 33:17

Aan die enigste God, ons Verlosser deur Jesus Christus ons Here, aan Hom behoort die heerlikheid en die majesteit, die krag en die mag van alle ewigheid af, ook nou en tot in alle ewigheid!

Judas 1:25