Die Woord vir Vrydag 12 September 2025

Noag het alles gedoen presies soos God hom beveel het.

Genesis 6:22

Gedra julle altyd goed onder die heidene sodat, al praat hulle kwaad van julle asof julle misdadigers is, hulle julle voorbeeldige lewe kan sien en God kan verheerlik op die dag van afrekening.

1 Petrus 2:12