Die Woord vir Maandag 6 Mei 2024
Paulus skryf aan Filemon:
Elke keer as ek bid, dink ek aan jou en dank ek my God.
Filemon 1:4
Paulus skryf:
Wanneer ek in my gebede aan julle dink, bid ek dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader aan wie die heerlikheid behoort, deur sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken.
Efesiƫrs 1:16-17
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/